Jesaja 39:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Jesaja het na koning Hiskia toe gekom en hy het vir die koning gevra: “Wat het daardie manne gesê? Van watter land het hulle gekom?”Hiskia het vir hom gesê: “Hulle het van ’n ver land na my toe gekom, van die land Babel.”

Jesaja 39

Jesaja 39:1-4