Jesaja 37:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, mense sal kom van Jerusalem, van Sionsberg, mense wat oorgebly het en wat nog lewe. Dit sal gebeur, want die Here wat oor alles regeer, sal die mense van Juda nie alleen los nie.”

Jesaja 37

Jesaja 37:27-38