Jesaja 37:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jesaja seun van Amos het vir Hiskia ’n boodskap gestuur. Jesaja het gesê: “Die Here, die God van Israel, sê Hy het gehoor wat jy gebid het oor Sanherib, die koning van Assirië.

Jesaja 37

Jesaja 37:18-26