Jesaja 37:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia het die briewe geneem wat die boodskappers gebring het, en hy het dit gelees. Toe het Hiskia na die tempel gegaan en die briewe neergesit voor die Here.

Jesaja 37

Jesaja 37:7-20