Jesaja 36:6 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy dink nou Egipte sal jou help, maar Egipte is soos ’n riet-kierie wat gebreek het. As jy op die riet druk, dan steek dit jou hand stukkend. Die farao, die koning van Egipte, is soos ’n riet-kierie vir almal wat dink hy sal hulle help.

Jesaja 36

Jesaja 36:1-13