Jesaja 36:3 Bybel vir Almal (ABA)

Eljakim seun van Gilkija, en Sebna en Joag, seun van Asaf, het na die hoof-offisier toe gegaan. Hulle was die drie belangrikste amptenare van koning Hiskia.

Jesaja 36

Jesaja 36:1-8