Jesaja 36:19 Bybel vir Almal (ABA)

Waar is die gode van die lande Hamat en Arpad? Waar is die gode van Sefarwajim? Daardie gode kon nie help nie. En wie kon die mense van Samaria teen my beskerm? Niemand.

Jesaja 36

Jesaja 36:17-22