Jesaja 35:2 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal oral blomme wees,die woestyn sal juig,meer nog, hy sal sing.Die woestyn sal so mooi weessoos die Libanon-bergof soos die Karmel-bergen die Saron-vlakte.Almal sal siendat die Here die Koning is,hulle sal sien dat ons God kom,hulle sal die lig rondom Hom sien.

Jesaja 35

Jesaja 35:1-10