Jesaja 34:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die land Edomvir die diere gegee,Hy het vir elkeen sy eie plek gegee.Die land sal altyd aan die diere behoort,hulle sal altyd daar woon.

Jesaja 34

Jesaja 34:9-17