Jesaja 33:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die toue van die vyandese skepe hang pap,die toue hou nie die maspaalvan die skip regop nie,die maspaal waaraan die seile is,en die toue hou nie die seilestyf nie.Daar is baie goedwat julle kan vat,ook die lam mensesal alles vat wat hulle wil.

Jesaja 33

Jesaja 33:15-24