Jesaja 33:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal daar vir onsdie God wees wat Koning is,dit sal ’n plek wees waar daar riviereen groot waterstrome is,maar die roeibote en die oorlogskepevan die vyandesal nie daar kom nie.

Jesaja 33

Jesaja 33:16-24