Hulle beste leiers sal vlug,hulle offisiere sal skriken weghardloop.Hulle sal hulle vlag daar los.Die Here het dit gesê.Op sy altaar in Sionbrand ’n vuur.