Jesaja 30:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die Heilige God van Israel, het gesê:“As julle terugkom na My toeen veilig voel by My,dan sal Ek julle red.As julle stilblyen My glo en vertrou,dan sal Ek julle help.Maar julle wou dit nie doen nie.

Jesaja 30

Jesaja 30:7-22