Jesaja 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ook gesê:Die vroue in Jerusalem is hoogmoedig.Hulle loop neus in die lug en swaai hulle heupe.Hulle kyk vir die mans en knip hulle oë,hulle skud die ringe om hulle enkels.

Jesaja 3

Jesaja 3:11-22