Jesaja 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar dit sal sleg gaan met die mense wat verkeerd doen, baie sleg,want hulle hou aan om sonde te doen totdat die Here hulle straf.

Jesaja 3

Jesaja 3:1-17