Jesaja 29:23-24 Bybel vir Almal (ABA)

23. Ja, wanneer hulle sienhoe baie hulle geword het,dan sal hulle my heilige Naam eer.Hulle sal My eer en dien.Ek is die heilige God,die God van Israel.

24. Party mense se koppe is nou deurmekaar,maar hulle almal sal dan verstaan,almal wat nou ontevrede is en kla,sal dan graag wil leer.”

Jesaja 29