Jesaja 29:11 Bybel vir Almal (ABA)

Nou kan julle nie verstaanwat die Here vir julle sê nie.Dit is soos ’n boekwat toegemaak en verseël is.Jy gee dit vir iemand wat kan lees,en jy sê vir hom:“Lees asseblief wat in die boekgeskryf is,”en hy sê: “Ek kan dit nie lees nie,want die boek is verseël.”

Jesaja 29

Jesaja 29:3-13