Jesaja 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters en die profete is ook dronk.Hulle het wyn en bier gedrinken hulle loop val-val.Hulle weet nie wat hulle doen nie,hulle weet nie waar hulle is nie.Die Here wys vir hullewat sal gebeur,maar hulle loop val-val.Hulle moet sê wat is reg,maar hulle kan nie regop staan nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-15