Jesaja 28:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie stad wat op ’n berg isbokant ’n vrugbare vallei,hierdie mooi stad sal word soos’n blom wat droog word en afval.Die stad sal word soosdie eerste vy wat ryp word:Iemand sien die vyen hy pluk diten sluk dit in.

Jesaja 28

Jesaja 28:1-6