Jesaja 28:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het voorheen vir sy volk gesê:“Hier is die plek waar julle kan rus,hier moet julle die mensewat moeg is, laat rus,hier kan julle veilig woon.”Maar hulle wou nie luister nie.

Jesaja 28

Jesaja 28:8-20