Jesaja 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, die Here, pas my wingerd op,Ek gee die wingerd altyd water.Ek pas die wingerd elke dag en nag op,sodat niemand dit kan verwoes nie.

Jesaja 27

Jesaja 27:2-5