Jesaja 27:1 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal die Heredie vinnige slang doodmaak.Hy sal die Leviatan doodmaak,die slang wat rondswem,die monster in die see.Die Here sal sy skerp, groot,sterk swaard vaten Hy sal die slang doodkap.

Jesaja 27

Jesaja 27:1-6