Jesaja 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer U goed isvir die mense wat verkeerd doen,dan leer hulle nie om reg te lewe nie.Hulle hou aan om verkeerd te doenen hulle sien niedat die Here die Koning is nie.

Jesaja 26

Jesaja 26:4-17