Jesaja 25:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal die dood vir altyd wegvat,ja, die Here sal die trane afveevan al die mense se gesigte.Niemand op die hele aardesal aanhou om sy volk te spot nie.Die Here het dit gesê.

Jesaja 25

Jesaja 25:7-12