Jesaja 25:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, U het die groot stad verwoes.Die stad wat die sterk mure gehad het,is nou ’n hoop klippe.Die sterk stad van die vyandeis nie meer ’n stad nie,niemand sal die stadweer bou nie.

Jesaja 25

Jesaja 25:1-12