Jesaja 25:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die hand van die Heresal hierdie berg beskerm.Maar Hy sal op die Moabiete traptotdat hulle plat isdaar waar hulle is,soos ’n mens ’n hoop kaf plat trapin water in ’n gatwaar hulle die mis weggooi.

Jesaja 25

Jesaja 25:3-12