Jesaja 24:18 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer een van julle bang worden vlug omdat die vyande raas,dan sal hy in die vang-gat val,en wanneer hy uit die gat klim,dan sal hulle hom met ’n vangnet vang.Ja, en dit sal baie reën,en die aarde sal bewe.

Jesaja 24

Jesaja 24:12-23