Jesaja 23:13 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk wat het gebeurmet die mense van Babel,hulle is nie meer ’n volk nie.Die Assiriërs het oorlog gemaakteen die staden hulle het die mooi huise verwoes.Babel is nou net ’n hoop grond,’n plek waar woestyn-diere woon.

Jesaja 23

Jesaja 23:4-18