Jesaja 22:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jou leiers het almal gevlug.Hulle het nie oorlog gemaak nie,maar die vyande het hulle gevang.Die vyande het al jou mense gevang,daar ver waar hulle weggevlug het.

Jesaja 22

Jesaja 22:1-12