Jesaja 19:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die plante sal doodgaanlangs die Nyl-rivier en by die plekwaar die rivier in die see vloei.Alles wat die mense langs die Nyl gesaai het,sal droog word,dit sal wegwaai en verdwyn.

Jesaja 19

Jesaja 19:1-15