Jesaja 16:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is niks vrugte aan die vrugtebomewaaroor hulle bly kan wees nie,daar is niks in die wingerdwaaroor die mense kan sing nie.Niemand trap druiwein die parskuipe nie.Die Here sê:“Die mense sal nie meer bly weesoor die vrugte wat hulle gepluk heten oor die koring wat hulle afgesny het nie.Ek het dit gestop.

Jesaja 16

Jesaja 16:3-14