Die Israeliete is arm,maar hulle kinders sal genoeg kry om te eet,hulle sal veilig wees.Maar, Filistyne, Ek sal julle kinders doodmaak,hulle sal nie kos hê om te eet nie en hulle sal sterf.