Ek sal die Assiriërs breek in my land,Ek sal hulle trap totdat hulle plat is op my berge.Ek sal die Assiriërs se juk wegvatvan die Israeliete se skouers af,die Israeliete sal nie meer die juk dra nie.”