Jesaja 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Luister, die soldate raas op die berge,daar is baie soldate.Hulle kom uit baie lande,en hulle is bymekaar,’n mens kan hoor hulle kom.Die Here wat oor alles regeer,het soldate geroep om oorlog te maak.

Jesaja 13

Jesaja 13:1-8