Jesaja 13:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Ek sal die slegte mense in die wêreld straf,die mense wat verkeerd doen,Ek sal die parmantige en hoogmoedige mense laat sterf,Ek sal die hoogmoedige en wrede mense hard laat val.

Jesaja 13

Jesaja 13:9-15