Jesaja 12:2-4 Bybel vir Almal (ABA)

2. U is die God wat my sal red.Ek glo dit, en ek sal nie bang wees nie.Die Here maak my sterk en bly.Hy is my Redder.”

3. Julle sal bly wees en juigwanneer julle water skepuit die Fontein van redding.

4. Julle sal daardie dag sê:“Prys die Here,sê vir almal wie Hy is,vertel vir al die volkewat Hy gedoen het,sê vir hulle Hy is belangriker as alles.

Jesaja 12