Jesaja 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande sal julle vangen julle sal voor hulle moet buig,of julle sal sterf in die oorlog.Maar dit was nie genoeg vir die Here nie.Hy het kwaad gebly en Hy het aangehou om hulle te straf.

Jesaja 10

Jesaja 10:1-11