Jesaja 10:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Here wat oor alles regeer, sê: “My volk wat in Sion woon, julle moenie bang wees vir die Assiriërs nie. Hulle doen slegte dinge aan julle soos die Egiptenaars aan julle voorvaders gedoen het,

Jesaja 10

Jesaja 10:23-29