Jesaja 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Wil julle hê Ek moet julle nog meer straf?Julle hou aan om ongehoorsaam te wees aan My.Dit is soos wanneer ’n mens iemand baie geslaan het:sy hele kop is stukkend en sy liggaam is baie swak.

Jesaja 1

Jesaja 1:3-9