Jesaja 1:24 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom praat Ek nou.Ek is die Here, die Here wat oor alles regeer,die sterk God van die Israeliete.Ek sê:Dit sal sleg gaan met julle almal wat nou my vyande is,Ek sal julle straf.

Jesaja 1

Jesaja 1:17-28