Jesaja 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Die hemel en die aarde moet luister en hoor wat Ek sê:Ek het kinders grootgemaak en Ek het vir hulle geleer hoe om te lewe,maar hulle wou nie luister na My nie.

Jesaja 1

Jesaja 1:1-8