want ek hoor my mense kla in ’n ver land.Hulle vra: “Is die Here nie meer in Sion nie?Woon die Koning nie meer daar nie?”Maar die Here vra: “Hoekom maak hulle My kwaadmet hulle beelde,met ander volke se gode wat niks beteken nie?”