Jeremia 7:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê die Here: “Ek is kwaad en Ek sal almal en alles in hierdie plek straf: mense en diere, bome en plante. Dit sal wees soos ’n vuur wat aanhou brand.”

Jeremia 7

Jeremia 7:15-21