Die Here wat oor alles regeer, sê:“Dit is nog net die mense van Juda wat lewe,maar die Assiriërs moet nog meervan hulle kom doodmaak.Die Assiriërs moet hulle doodmaaksoos mense die ranke in ’n wingerd afsny.”