Wanneer die blaasbalk die vuur warm blaas,dan moet die lood uitsmelt,maar dit gebeur nie met my volk nie,die slegte metaal smelt nie uit nie.