Jeremia 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Julle bring vir My wierook uit die land Skeba,julle bring kalmoes uit ’n ver land,maar dit beteken vir My niks.Ek hou nie van julle brand-offers nie,Ek wil nie offers van julle hê nie.”

Jeremia 6

Jeremia 6:12-24