Jeremia 52:6 Bybel vir Almal (ABA)

In die vierde maand van daardie jaar, op die negende dag van die maand, was die mense in die stad baie honger. Daar was nie meer kos vir die mense van die land nie.

Jeremia 52

Jeremia 52:1-8