Jeremia 52:30 Bybel vir Almal (ABA)

en in die drie-en-twintigste jaar nadat Nebukadnesar koning geword het, het die hoof-offisier Nebusaradan 745 Judeërs weggevat.Dit was almal saam 4 600 mense.

Jeremia 52

Jeremia 52:24-34