Jeremia 52:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook die potte, die grawe en die messe, die bakke en al die goed van brons gevat. Dit was die goed wat die priesters by die tempel gebruik het.

Jeremia 52

Jeremia 52:16-23