Jeremia 51:62 Bybel vir Almal (ABA)

en dan moet jy sê: ‘Here, U het gesê U wil hierdie plek verwoes sodat niemand hier sal woon nie, nie ’n mens of ’n dier nie. U het ook gesê dat die stad altyd leeg sal wees.’

Jeremia 51

Jeremia 51:55-64